| |
| |
| |
| TIME SCHEDULE |
|
|
|
| FEATURED LISTINGS |
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
| |
| |
| BUNDU EXPO Riemland - Exhibitors/Stands |
|
|
Tipe Stalletjies
Verskeie kosstalletjies – heerlike geregte van alle kleure en geure om heeldag aan te proe
Biltong, lekkergoed, droë vrugte en neute
Bundu-klere en bykomstighede (camo gear/clothing and accessories)
Paintball target shooting
Juwele (gewoon en Bundu)
Messe en die skerpmaak van messe (ingesluit verskeie demonstrasies)
Klerevouer
Likeurs
Off-road trailers
4x4-bykomstighede, toebehore, ens
En nog vele meer, te veel om op te noem.
Indien jy meer wil weet en sien, besoek ons HEEL EERSTE BUNDU wat in die VRYSTAAT gehou gaan word – 18-20 Maart 2011 by die LINDLEY-sportterrein.
HOOP ONS SIEN JULLE ALMAL DAAR!!!
(Enige ander voornemende uitstallers kan my skakel. Daar is nog plekke beskikbaar maar die tyd
raak min – Cecilia 083 456 2568 / bundu@africanoutfitter.com) |
|
|
|