Bundu Expo  
 
View our SABC 2 Appearance Join us on Facebook African Outfitter Stywe Lyne / Tight Lines
 
 
 
TIME SCHEDULE
Download the preferred documents
Read More About Bundu Expo Free State
FEATURED LISTINGS
Advertise with Bundu Expo
 
 
 
 
BUNDU EXPO Riemland - Program
(Program onderhewig aan veranderinge): 
Deurlopende aktiwiteite vir die naweek:
 Bundu-uitstallings                  Vang ‘n Riemland-vis
 Skyfskiet-kompetisie              Kettieskiet-kompetisie
 Kameel-/Perdewaritte             Foefie slide
 Quadbike  / Bungy Bounce     Kinder-pretparke
 Gratis Masserings                 Paintball
 Biertuin/ Wyntuin                  Opkomende kunstenaars

Vrydagoggend 18 Maart 2011

11:00   Opening van Bundu Expo
Berede Polisie Perdevertoning

Vrydagmiddag  18 Maart 2011
12;00 Antieke veiling: besigtiging
16:00 Mnr en Mej Bundu Buddies
         Opkomende kunstenaars

Vrydagaand 18 Maart 2011 
Die Kaalvoetklong
20:00   Fredi Nest

Saterdag oggend:19 Maart 2011
08:30 Helpende Hand ‘Bring ‘n Blik‘-stap
Doempels die Nar
Skaapkudde-kompetisie:
07:30   Inskrywings
09:00   Beoordeling
10:00 Mej Bundu (eerste rondte)
11:00 Antieke veiling t.b.v. Lettie Mouton Outehuis
 

Saterdagmiddag 19 Maart 2011
Prysuitdeling : Skaapkudde-kompetisie
Berede Polisie Perdevertoning
Opkomende kunstenaars
Bokdrolspoeg-kompetisie
Doempels die Nar
14:00 Modeparade( Saam met Rapport model van die Jaar)
15:00 Beeskraal
16:30 Mej Bundu

Saterdagaand 19 Maart 2011
06:00 Prysuitdeling - Kettieskiet, Skyfskiet,visvang, Helpende Hand-stap,  Bokdrolspoeg, Nageslag-kompetisie ens
Wendy & Kyron Turnbill
Christiaan van Zyl
Cordelia
Die Kaalvoetklong
Bundu Maanligdans

Sondag:20 Maart 2011
06:30 Bergfiets-familierit (geen resiesfietse)
Bergfiets-natuurrit die meer avontuurlistiges
Musiek
(Kerkdienste sal, soos elke Sondag, in eie kerke gehou word)
Daar is groot pryse te wen by o.a Mej. Bundu, die Helpende Hand 'Bring ‘n Blik'-stap,die Nageslag-kompetisie, e.a. Bv Wegbreek naweke na ATKV Drakensville (5 nagte vir 6 mense ) Meiringskloof en Protea Hotel. Kontantpryse, Vergrote Famielieportret
(R 6000),‘n skaap, bokke, en vele  meer!

 
(c) Copyright Bundu Expo    email us    links webdevine.co.za - web design, graphic design, printing, internet, hosting, annual reports, logo design, business card design, web site, web development, email home    bundu expo gauteng    bundu expo riemland    contact us